Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Ek kies om te vertrou!

Ek kies om te vertrou!

7 Dae

God weet wanneer dinge vir jou moeilik raak. Hy verstaan. Hy weet waardeur jy gaan, en Hy is daar om jou te help, jou sterk te maak en jou te dra. Hy wil hê jy moet Hom vertrou en weet dat Hy alles onder beheer het. God sal jou nooit verlaat nie – maak nie saak wat gebeur nie. Kies daarom om Hom te vertrou! Hierdie leesplan is ideaal vir kinders, jongmense of enigiemand wat ooit soms ’n bietjie benoud voel.

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: cumbooks.co.za/pages/about-us

Besig om te laai ...