Markus 1-8: InSync met God se WoordVoorbeeld

God maak die pad gereed
God berei mense se harte voor voordat Hy iets nuuts doen.
Vrae:
- Watter woord of beeld wys vir my hoe God vandag voorberei?
- Waar voel ek God nooi my om reg te maak of anders te leef?
- Wat is een klein manier waarop ek vandag God se pad kan help regmaak?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan vat jou met kort stukkies deur Markus 1-8 en help jou om stil te raak en regtig te luister na wat God vir jóú wil sê. Die vrae help jou om eerlik God se stem in die Bybel te herken in jou daaglikse lewe. Geloof is nie ’n "rush" of ’n "checklist" nie—dis ’n "journey" wat jy saam met God stap. Hy wil met jou praat, jou leer en naby jou wees. "Lectio Divina" gaan nie oor “reg doen” nie. Neem jou tyd. Wees net daar. God is reeds Lees → Dink → Praat → Rus
More
Ons wil graag Constantiakruin Gemeente bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.constantiakruin.co.za




