Markus 1-8: InSync met God se Woord

Markus 1-8: InSync met God se Woord

46 Dae

Hierdie leesplan vat jou met kort stukkies deur Markus 1-8 en help jou om stil te raak en regtig te luister na wat God vir jóú wil sê. Die vrae help jou om eerlik God se stem in die Bybel te herken in jou daaglikse lewe. Geloof is nie ’n "rush" of ’n "checklist" nie—dis ’n "journey" wat jy saam met God stap. Hy wil met jou praat, jou leer en naby jou wees. "Lectio Divina" gaan nie oor “reg doen” nie. Neem jou tyd. Wees net daar. God is reeds Lees → Dink → Praat → Rus

Ons wil graag Constantiakruin Gemeente bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.constantiakruin.co.za