Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
'n Tyd van Weeklaag - roep om hulp vir vervolgde Christene

7 Dae
Op die oomblik staar ons broers en susters regoor sub-Sahara Afrika geweld in die gesig op ʼn skaal wat nog nooit tevore gesien is nie. En daarmee saam geweldige uitdagings: Gewelddadige vervolging, ontworteling en die dood. Hul pyn is diep, en hul roepstem moet gehoor word. Deur oor hulle te treur, sluit ons by hulle aan in hul hartseer en hoop. Ons skep ruimte vir hul stories en bring hulle voor God met liefde en deernis. Maak gebruik van weeklag ook in jou eie geloofslewe.
Ons wil graag Open Doors Southern Africa bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.opendoors.org.za/campaigns_and_events/arise-africa
Verwante Leesplanne

Jy Kan God in Alle Omstandighede Vertrou

Dit is afgehandel!

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Mediteer & Perkoleer: Laat God se Woord jou Leefstyl Vorm

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Die Opgestane Redder en Sy Kerk

Wees 'n betroubare persoon

Vrydag. Saterdag. Sondag!

Leef Voluit, Elke Dag
