Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Leef met Gesag - 'n Reis deur Efesiërs

6 Dae
Ons assosiasie met Christus is die beginpunt van ware lewe. Alles wat ons nodig het om oorwinnaars te wees, is reeds gegee. ’n Verkeerde mentaliteit beroof ons van gesag en skuif ons fokus na wêreldse perspektiewe. Dan vervang ons die krag van ’n Christus-gefundeerde lewe met doellose aktiwiteite en prestasies, omdat ons nie verstaan wat ons besit nie. Dit is nie God se bedoeling nie! Hy het jou geskep om in oorwinning te leef. Hierdie waarheid kan elke area van jou lewe transformeer. Ontdek wie jy in Christus is – en leef dit uit!
Ons wil graag Marthinus Steffen bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.marthinussteffen.co.za
Verwante Leesplanne

Lydenstydgids vir Jong Volwassenes - Wys My die Weg

Deel genade uit!

Wys my die weg: Lydenstyd vir Tieners

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Christenskap 101

Vreemdeling Tot Volgeling

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n

Hemel in Elke Huis
