Op reis na die onbekende saam met God

Op reis na die onbekende saam met God

4 Dae

Die leesplan uit Jeremia 29 leer ons hoe God wil hê ons die onbekende in sy Naam kan aanpak. God bly in beheer van ons lewens, maar tog het ons 'n keuse oor hoe om, in soms uitdagende plekke of tye te reageer. Hierdie leesplan gee vir ons praktiese riglyne oor wat ons kan doen in sulke omstandighede.

Ons wil graag NG Kerk Middelburg-Suid bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.midsuid.co.za