Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Eerste: Ontdek die Wonder van Eerste Liefde

4 Dae
Is Jesus nog jou Eerste Liefde? Wanneer Christus ons Eerste Liefde is, vind dit uitdrukking in ons prioriteite, ons weeklikse ritmes en ons daaglikse wandel. Ontdek weer die wonder om Hom eerste te stel.
Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.doxadeo.org









