Dissipelmakers Verander Die Wêreld

Dissipelmakers Verander Die Wêreld

11 Dae

Ons ken almal die woord "dissipel." Min mense is egter bekend met die woord "dissipelmaker." Jesus het 12 manne gekies en hulle dissipels gemaak wat weer op hulle beurt dissipels kon maak. Dit beteken dat Jesus dissipelmakers gemaak het: dissipels wat dissipels kan maak.

Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: disciple4.com