Bid God se Wysheid oor jou Lewe

Bid God se Wysheid oor jou Lewe

43 Dae

Daaglikse besluite druk swaar op ons harte en gedagtes. Hierdie Bybelstudie sal jou te help om God se wysheid te soek vir die alledaagse besluite wat die meeste saak maak – jou verhoudings, tyd, prioriteite, doel en nog meer, asook om oor groot en klein sake in die lewe te bid en te begin steun op die Een wat wysheid sonder voorbehoud en sonder verwyt gee (Jakobus 1:5).

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans