Hoe Om Deur Lyding Te Werk En Sterker Daaruit Te Kom

7 Dae

Elkeen van ons kan verseker weet dat ons die een of ander tyd in ons lewens lyding gaan ervaar. As ‘n berader het ek gesien hoe dié wat ly, verander word. Ek het gesien hoe diegene, wat eers deur trauma platgeslaan is, geleer het om blymoedig te ly. In hierdie kort toewyding bid ek dat jy sal besef dat jou storie nog nie klaar is nie. Jy mag dalk nou ly, maar jy kan leer om blymoedig te ly. In plaas daarvan om vasgevang te word in “Hoekom?”-vrae, kan jou vraag eerder “Wat is volgende?” wees. Jy kan veerkragtig word.

Uitgewer

Baie dankie aan Donna Gibbs en Baker Uitgewers wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting besoek asseblief: https//www.becomingresilientbook.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi