Die Huwelik

5 Dae

Die huwelik is 'n uitdagende en vervullende verhouding en so dikwels vergeet ons dat die “Ja" of "Ek sal” net die begin is. Die Bybel het baie raad oor die huwelik, uit die man sowel as die vrou se perspektief. Die kort Skrifgedeeltes wat jy elke dag as deel van hierdie leesplan sal lees, is so ontwerp om jou te help om te verstaan wat God se doel met die huwelik is—dit sal ook jou verhouding met jou eggenoot verdiep.

Uitgewer

Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke plan en ander skep, deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi