Verdriet

Verdriet

5 Dae

Verdriet kan ondraaglik voel. Al gee ons vriende en familie die nodige ondersteuning en bemoediging, voel ons nog steeds dat niemand regtig verstaan hoe ons voel nie—ons voel alleen in ons verdriet. In hierdie leesplan sal jy vertroostende Skrifgedeeltes teëkom en dit sal jou help om perspektief van God te kry. Jy sal ons Redder se opregte kommer oor jou ervaar en jy sal verligting kry van jou pyn.

Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke plan en ander skep, deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid