Om God Te Aanbid

Om God Te Aanbid

6 Dae

Elke dag se oordenking gee insig hoe om God in alle aspekte van die lewe te aanbid en sal lesers inspireer om hulle harte geheel en al op hulle verhouding met Christus te fokus. Hierdie oordenking is gebaseer op R. T. Kendall se boek "Worshipping God" (R. T. Kendall was 25 jaar lank die predikant van die Westminster Kerk in Londen, Engeland.)

Baie dankie aan R. T. Kendall en "Charisma House" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://bit.ly/kendallkindle
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid