'n Lewe van Integriteit

'n Lewe van Integriteit

4 Dae

Bedoel jy wat jy sê, en sê jy wat jy bedoel? Is jou optrede en woorde in lyn met wat jy sê en glo? In vandag se samelewing is dit moeilik om met integriteit te lewe. In hierdie leesplan kyk ons van naderby wat dit behels om 'n lewe van integriteit te ontwikkel.

Baie dankie aan Markey Motsinger wat hierdie plan verskaf het. Besoek gerus markeymotsinger.com vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid