Wen die Stryd in jou Gedagtes Oordenking

14 Dae

Die lewe kan ons soms onkant vang. Wanneer 'n gedagtestryd ontwikkel, sal die vyand elke wapen in sy arsenaal gebruik om jou verhouding met God te verswak. Maar jy hoef nie sy slagoffer te wees nie. Hierdie oordenking sal jou toerus met inspirasies van hoop om woede, verwarring, veroordeling, vrees, twyfel...noem maar op... te oorwin. Hierdie insig sal jou help om die vyand se planne te ontbloot en oorwinning te kry. Hy wil jou verwar en belieg, vernietigende gedagtepatrone vestig en jou denke verander. Met hierdie insig sal jy krag kry, bemoed word en die belangrikste van alles, oorwinning oor elke stryd in jou gedagtes behaal. Jy het die krag om terug te veg en dis essensieël dat jy dit doen...selfs al is dit een dag op 'n slag!

Uitgewer

Ons wil graag Joyce Meyer Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.joycemeyer.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi