Hoor Elke Oggend Van God

Hoor Elke Oggend Van God

Ons word vandag omring deur geraas. Ons word oorweldig deur die gepraat om ons - ons kinders, vriende, wederhelf, en deur onsself. Al hierdie geluide lei ons aandag af sodat ons gou vergeet hoe om na die belangrikste stem van almal te luister - God se stem. Hierdie oordenkings bied kort, bemagtigende aanmanings wat jou sal besiel en help om jou tyd met God jou eerste prioriteit te maak, 'n passie vir daaglikse tyd met Hom te ontwikkel, Sy antwoorde op jou gebede te verstaan en jou verhoudings in stand te hou, terwyl jy meer persoonlike tyd met God deurbring. Begin jou dag met Iemand wat jou nie net liewer het as wat jy jou kan indink nie, maar ook al die antwoorde het wat jy ooit sal nodig hê!

Ons wil graag Joyce Meyer Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.joycemeyer.org
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid