Onwrikbare Ma's

Onwrikbare Ma's

6 Dae

Wat as jy geweet het hoe om 'n stewige huis te bou wat nie deur lewensstorme beskadig kon word nie? Wat as jou fondament so sterk was dat, al sou daar 'n aardbewing wees, jy NIE DAARDEUR GERAAK sou word nie? Pleister en verf hou nie baie lank nie. Ons kan nie vir altyd agter 'n masker skuil nie. Dit is hoog tyd dat ons toelaat dat Jesus ons sterk maak en in Sy liefde wortel. 

Ons wil graag "Thrive Moms" bedank, wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief thrivemoms.com vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid