Coronavirus Oorlewingsgids vir Ouers

Coronavirus Oorlewingsgids vir Ouers

5 Dae

Tussen die nimmereindigende sirkel van inkopies, kosmaak en skottelgoedwas, en die onmoontlike taak om 'n voltydse, produktiewe, werkende ouer te wees, het ma's en pa's 'n unieke uitdaging. Ons het dus 'n oorlewingsgids nodig. Hierdie 5-dag leesplan sal jou siel voed, deur jou aan God se waarheid te herinner, spesifiek sy bemagtigende beloftes om vir sy mense te sorg, ook ouers.

Uitgewer

Baie dankie aan "Time of Grace" Bediening wat hierdie Leesplan verskaf. Besoek https://timeofgrace.org/welcome-to-time-of-grace/?togipsrc=youversion&togpreselect=1-2 vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 2500 voltooi