Coronavirus: Kry Vrede in Moeilike Tye

Coronavirus: Kry Vrede in Moeilike Tye

7 Dae

In hierdie tyd van uiterste angstigheid oor die Coronavirus (COVID-19), het ons die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, nodig. In hierdie 7-dag leesplan, onthul Eric Célérier hoe ons God se volmaakte vrede kan binnegaan te midde van hierdie oorlog wat ons wêreld verander. Deur die Woord van God, sal die Heilige Gees jou wys hoe om sy bonatuurlike vrede en vertroue te ontvang.

Uitgewer

Ons wil graag Jesus.net bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: https://bit.ly/miracles-coronavirus-peace-in-troubled-times

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi