Wat Is Ware Liefde?

12 Dae

Almal wil weet wat liefde eintlik is. Min mense kyk na wat die Bybel oor liefde sê. Liefde is een van die sentrale temas van die Skrif en die belangrikste aspek van die Christelike lewe. Hierdie plan van Thistlebend Ministries ondersoek die Bybelse betekenis van liefde en hoe om God en mense meer lief te hê.

Uitgewer

Baie dankie aan Thistlebend Ministries wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.thistlebendministries.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi