Romantiese Afsprake

6 Dae

Laat ons nou maar eerlik wees; om op romantiese afsprake te gaan is ingewikkeld. Met wie moet jy uitgaan? Wanneer moet jy die verhouding verbreek? Die goeie nuus is: Jy is nie veronderstel om die antwoorde op daardie vrae op jou eie te beantwoord nie. Leer in hierdie Bybelleesplan, deur "finds.life.church", by ander wat al daardeur is en hoe hulle God sien werk het.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 2500 voltooi