Lent Journey - Water In Die Woestyn

40 Dae

Hierdie dagstuk-journey is ’n metgesel wat jou op jou geestelike reis kan begelei gedurende die 40 dae van Lent. Hierdie Lent volg ons Jesus die woestyn in. Die woestyn is ’n plek van: voorbereiding, beproewing, afsondering, stilte, uitdaging, transformasie, ontdekking en ontmoeting (met jouself en met God). Dit is moelik om in die woestyn te oorleef; daarom wandel ons op hierdie 40-dae Lent-journey met die wysheid van die vroeë Christene wat wel bekend was met die woestynlewe.

Uitgewer

© 2015 mosaïek

Oor Die Uitgewer

Meer as 2500 voltooi