Versoeking

Versoeking

7 Dae

Versoeking kom in verskillende vorms. Dit is maklik om verskonings te maak en ons besluite te regverdig. Hierdie 7-dae leesplan sal jou leer dat jy versoeking kan weerstaan deur op die Heilige Gees staat te maak. Neem tyd om jou gedagtes stil te maak, laat God toe om 'n inspraak in jou lewe te hê en jy sal krag vind om die grootste versoeking te weerstaan.

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid