Vind Bevryding van Stres

5 Dae

Stres is 'n werklikheid, maar dit hoef nie jou lewe te beheer nie. Deur Christus kan ons dit hervorm, herfokus en herdefinieer. As jy met stres sukkel, kyk na hierdie 5-dag Bybel Leesplan en vind uit hoe om vryheid en vrede te verkry.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi