Een Minuut Na Jou Dood

Een Minuut Na Jou Dood

6 Dae

C.S. Lewis het gesê: “Mik vir die Hemel en jy sal die aarde daarmee saam kry.’ Mik vir die aarde en jy sal nie een van die twee kry nie.” Met ander woorde, wat jy vandag doen omdat jy sekere dinge glo oor wat na jou dood gaan gebeur, kan alles verander, vir altyd. Begin hierdie Life.Church Bybel Leesplan vandag, ten einde Pastoor Craig Groeschel se nuwe reeks, Een Minuut Na Jou Dood, mee te maak.

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid