"Crazy Love" met Francis Chan

7 Dae

Geneem uit die New York Times se Topverkoper boek "Crazy Love". Francis Chan delf diep in God se ongelooflike gekke, mal liefde vir ons, en hoe ons gepaste reaksie op so 'n liefde moet lyk. Maar hy stop egter nie daar nie; hy daag ons uit om te reflekteer oor God se grootheid en die groot verskil tussen Sy ewige heerlikheid en ons tydelike lewe hier op aarde.

Uitgewer

Ons sê dankie vir David C Cook wat hierdie plan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.dccpromo.com/crazy_love/

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi