Romantiese Afsprake

7 Dae

Wat het God oor verhoudings te sê? Hierdie sewe-dae leesplan sal jou ʼn Bybelse perspektief gee, met ʼn kort skrifgedeelte om elke dag te lees. Lees die skrifgedeelte en neem tyd om eerlik oor jou situasie te dink en laat God toe om met jou te praat. Vir meer inligting, besoek finds.life.church

Uitgewer

Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi