Nie Oortuig: Verkenning van Geloof as `n Skeptiese Persoon

7 Dae

As jy skepties is oor die Ou Testament se stories wat soos feëverhale klink, of vasgeval het in die reëls wat saam met godsdienstigheid kom, is hier goeie nuus: om Jesus te volg vereis geloof, maar nie die geloof in `n boek, `n lys of reëls, of selfs in `n spesifieke godsdienstige sisteem nie. Hierdie plan bied `n beginpunt vir geloof wat uiteindelik iets – of meer spesifiek Iemand is – waarin jy kan glo.

Uitgewer

Ons wil graag North Point Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://startingpoint.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 1000 voltooi