Gewyde Rus: 'n 5-Dag Leesplan

5 Dae

Hoe kan jy jou energie, geluk, kreatiwiteit, en verhoudings vars en gesond hou te midde van oneindige eise deur familie, loopbaandruk, en die stres van die alledaagse lewe? In hierdie 5-dag Bybel leesplan, gebasseer op haar boek "Sacred Rest", gee Dr. Saundra Dalton-Smith die moeë persone toestemming om rus aan te gryp, grense te stel, en rus te soek sonder enige skuldgevoel, skande of vrees.

Uitgewer

Ons wil graag vir Dr. Saundra Dalton-Smith en "Hachette Book" Groep bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: https://www.hachettebookgroup.com/titles/saundra-dalton-smith/sacred-rest/9781478921660/

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi