Volg Radiokansel in die Bybeltoep.
Skandeer die QR-kode met jou selfoon om die Bybeltoep af te laai.

Radiokansel
Omtrent Radiokansel
Radiokansel is ‘n gevestigde en relevante media-stem en voorkeur Christen radiostasie in Suid-Afrika, en verder, met meer as vier dekades se uitsaai-ervaring.







