Volg Constantiakruin Gemeente in die Bybeltoep.
Skandeer die QR-kode met jou selfoon om die Bybeltoep af te laai.

Constantiakruin Gemeente
Omtrent Constantiakruin Gemeente
Constantiakruin Gemeente is ‘n geloofsfamilie, waar enige persoon welkom is en met liefde ontvang word. Ons vissie "Jesus roep jou, kom leef saam met My" nooi jou op 'n lewenslange geloofsreis met spesifieke fokus punte en temas wat ons die Gees se vorming ervaar. Ons reageer op Sy roepstem en volg Hom nou bewustelik, elke dag, oral waar ons gaan. Dit As verlostes, loof en aanbid ons die Drie-Enige God in verskeie eredienste, feeste, kleingroepe en alle byeenkomste jy is altyd welkom!
17 Liebenberg Street, Constantia Kloof, Roodepoort, South Africa
