Volg NG Gemeente Jeffreysbaai in die Bybeltoep.

Embleem

NG Gemeente Jeffreysbaai

iphone-wave

Laai die Bybeltoep nou af

Heeltemal gratis. Geen advertensies of aankope nie.

Google ToepwinkelApple Toepwinkel

Omtrent NG Gemeente Jeffreysbaai

NG Gemeente Jeffreysbaai is ‘n inklusiewe gemeente wat die gemeenskap van Jeffreysbaai vanuit 3 kampusse bedien. Hulle is, Kompleks-, Da Gama- en Paradysstrand Kampus. Die gemeente het tans ongeveer ± 4800 belydende en ± 680 dooplidmate en word bedien deur vier voltydse leraars, en ‘n kinderkoördineerder. Ons bedienings werk stop nie net hier nie, maar gaan wyer na die omgewing van Jeffreysbaai, Transkei, Mosambiek, Indië en tot die uithoeke van hierdie wêreld.

Leesplanne deur NG Gemeente Jeffreysbaai