2 643 350 Het by die beweging aangesluit
30 dae van Bybeltransformasie

November is wêreldwye Bybelmaand
Ervaar
die mees geleesde
Boek van alle tye
Geen boek was al ooit so kragtig, inspirerend en lewensveranderend soos die Bybel nie. Sluit hierdie November aan by die wêreldwye beweging waar bedieninge, besighede en Bybeltoepassings hande vat om die herskeppende, lewensveranderende en tydlose krag van die Woord van God te vier.
Vennote

Neem deel aan die feesvieringe met behulp van die 30 dae Bybeluitdaging
Stel jou voor wat sal gebeur wanneer mense regoor die wêreld saamkom om gedurende November met die Woord van God besig te wees. Die 30-dag Bybeluitdaging is 'n manier waarop ons meer kan ontdek. Sluit by die wêreld aan deur jou tot 30 dae van daaglikse betrokkenheid by die Skrif te verbind.
