SAGARIA 6:3
SAGARIA 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Voor die derde oorlogkar was wit perde, en voor die vierde oorlogkar was grys perde.
Deel
Lees SAGARIA 6SAGARIA 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en voor die derde wa wit perde, en voor die vierde wa bont perde, sterkes.
Deel
Lees SAGARIA 6SAGARIA 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Voor die derde was wit perde en voor die vierde skimmels.
Deel
Lees SAGARIA 6SAGARIA 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die derde wit perde, en die vierde strydwa skimmelperde. Dit was sterk perde.
Deel
Lees SAGARIA 6SAGARIA 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die derde wa wit perde; en in die vierde strydwa gegrilde en baai perde.
Deel
Lees SAGARIA 6