YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOOGLIED 5:8

HOOGLIED 5:8 Bybel vir almal (ABA)

Vroue van Jerusalem, julle moet dit vir my belowe: Wanneer julle die man kry vir wie ek lief is, dan moet julle vir hom sê ek is so lief vir hom dat ek siek geword het.”

Deel
Lees HOOGLIED 5

HOOGLIED 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek besweer julle, dogters van Jerusalem, as julle my beminde vind, wat sal julle hom vertel? Dat ek krank is van liefde.

Deel
Lees HOOGLIED 5

HOOGLIED 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroue van Jerusalem, ek smeek julle: As julle die man wat ek liefhet, raakloop, sê vir hom die liefde verteer my.”

Deel
Lees HOOGLIED 5

HOOGLIED 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Meisies van Jerusalem, ek besweer julle: As julle my liefste vind, wat moet julle vir hom sê? Dat ek siek is van liefde.

Deel
Lees HOOGLIED 5

HOOGLIED 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek besweer julle, dogters van Jerusalem, as julle my beminde vind, moet julle hom vertel dat ek siek is van liefde.

Deel
Lees HOOGLIED 5

HOOGLIED 5:8 Die Boodskap (DB)

Vroue van Jerusalem, belowe my dat as julle my geliefde kry, julle hom sal vertel. Van my liefde moet julle hom vertel en vir hom sê dat ek na hom gesmag het.

Deel
Lees HOOGLIED 5

HOOGLIED 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vroue van Jerusalem, wat sal julle vir my minnaar sê wanneer julle hom teëkom? Sê vir hom dat die liefde my verteer.”

Deel
Lees HOOGLIED 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's