YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 5:8

PSALMS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Lei my, o HERE, in u geregtigheid ter wille van my vyande; maak jou pad reguit voor my aangesig.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Bybel vir almal (ABA)

Maar ek mag in u tempel kom, want U is baie genadig. Ek sal by u gewyde tempel laag voor U buig om U te eer.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar ek, deur die grootheid van u goedertierenheid mag ek in u huis ingaan, my buig na u heilige tempel, in u vrees.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ek, ek mag deur u groot liefde in u huis ingaan en in u heilige tempel buig met die eerbied wat aan U verskuldig is.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar ék mag op grond van u oorvloedige troue liefde na u huis kom; uit ontsag vir U buig ek in aanbidding na u •heilige •tempel.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Lei my, o HERE, in u geregtigheid ter wille van my vyande; maak jou pad reguit voor my aangesig.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Die Boodskap (DB)

U sal my toelaat om naby U te kom, want ek wil U aanbid. Omdat U u kinders baie liefhet, mag ek na U toe kom. Uit eerbied mag ek voor U neerkniel.

Deel
Lees PSALMS 5

PSALMS 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ek kan u huis binnegaan op grond van u troue liefde; in u heilige tempel sal ek met ontsag aanbid.

Deel
Lees PSALMS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's