PSALMS 5:2
PSALMS 5:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet luister na wat ek sê, U moet hoor hoe ek kla en sug.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, luister na my woorde, let op my versugting.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister tog na my woorde, HERE; hoor my versugting!
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Luister na die stem van my geroep, my Koning en my God, want tot U sal ek bid.
Deel
Lees PSALMS 5