PSALMS 21:7 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 21:7 AFR83 (Afrikaans 1983)
U maak hom altyd voorspoedig, U skenk hom oorvloedige blydskap deur u nabyheid.
Deel
PSALMS 21 AFR83PSALMS 21:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by u aangesig.
Deel
PSALMS 21 AFR53PSALMS 21:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
U het hom bekroon met seëninge vir altyd, en hom gegee die blydskap van u nabyheid.
Deel
PSALMS 21 NLVPSALMS 21:7 DB (Die Boodskap)
U laat dit altyd goed gaan met hom. Hy loop oor van blydskap omdat U altyd naby hom is.
Deel
PSALMS 21 DBPSALMS 21:7 ABA (Bybel vir almal)
Ja, U laat dit altyd goed gaan met hom, U is by hom, en daaroor is hy bly.
Deel
PSALMS 21 ABAPSALMS 21:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, U oorlaai hom vir altyd met seëninge. U maak hom baie bly met u teenwoordigheid.
Deel
PSALMS 21 AFR20PSALMS 21:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die koning vertrou op die HERE, en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste sal hy nie wankel nie.
Deel
PSALMS 21 CAB23