PSALMS 2:12
PSALMS 2:12 Bybel vir almal (ABA)
julle moet buig voor sy seun, die koning. As julle dit nie doen nie, dan sal die Here kwaad word, en julle sal sterf, want Hy word gou kwaad. Dit gaan goed met mense wat vra dat die Here hulle moet beskerm.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Hom onderdanig wees, sodat Hy nie toornig word en julle op die pad omkom nie, want sy toorn ontvlam gou. Dit gaan goed met almal wat by Hom skuiling soek.
Deel
Lees PSALMS 2