PSALMS 2:10
PSALMS 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, konings, julle almal wat op die aarde regeer, julle moet verstandig wees en leer.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees dan nou verstandig, konings, wees gewaarsku, regeerders van die aarde!
Deel
Lees PSALMS 2