PSALMS 146:4
Psalms 146:4 Die Boodskap (DB)
’n Mens is net van stof gemaak en leef net ’n kort rukkie. As hy doodgaan, word hy weer soos niks. Sy planne hou nie lank nie. Daarom kan jy nie op ’n mens staatmaak om jou te help nie.
Psalms 146:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense hulle asem uitblaas en sterf, dan gaan hulle terug na die grond, en dan verdwyn al hulle planne.
PSALMS 146:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; op daardie dag is dit met sy planne gedaan.