PSALMS 103:20
PSALMS 103:20 Bybel vir almal (ABA)
Engele van die Here, julle moet die Here prys, julle wat sterk is en wat doen wat die Here sê.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, magtige engele wat sy opdragte uitvoer, sy bevele gehoorsaam.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, julle wat sy boodskappers is, sterk helde wat sy woord uitvoer deur sy bevel te gehoorsaam.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, sy engele, wat oorheers in krag, wat sy gebooie doen, en luister na die stem van sy woord.
Deel
Lees PSALMS 103