YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 16:23

SPREUKE 16:23 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat wysheid het, praat verstandig, ander mense kan by hom leer.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die hart van die wyse maak sy mond verstandig en vermeerder die lering op sy lippe.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Wyse mens praat verstandig en kies sy woorde so dat hy ander kan leer.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die hart van 'n wyse maak sy mond verstandig en bevorder die onderrig op sy lippe.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die hart van die wyse leer sy mond en voeg geleerdheid by sy lippe.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:23 Die Boodskap (DB)

Soos ’n mens dink, praat hy ook. ’n Goeie spreker kan mense baie dinge leer.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Mens wat wys is, sê verstandige dinge. Hy kan ander mense onderrig.

Deel
Lees SPREUKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's