Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:21 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

FILIPPENSE 1:21 AFR83 (Afrikaans 1983)

want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.

FILIPPENSE 1:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

FILIPPENSE 1:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Want vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins.

FILIPPENSE 1:21 DB (Die Boodskap)

Om te lewe beteken vir my om vir Christus te lewe. Ek kan nog soveel goeie dinge vir Hom doen. Maar om te sterf sal aan die ander kant ook nie vir my sleg wees nie.

FILIPPENSE 1:21 ABA (Bybel vir almal)

As ek lewe, dan lewe ek vir Christus, en as ek sterf, dan is dit vir my nog beter.

FILIPPENSE 1:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Want vir my is om te leef Christus, en om te sterf wins

FILIPPENSE 1:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want vir my is om te lewe Christus, en om te sterwe is wins.