MARKUS 2:7
MARKUS 2:7 Bybel vir almal (ABA)
“Hoekom praat hierdie man so? Hy maak of hy self God is! 'n Mens kan nie sondes vergewe nie, net God kan.”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom praat hierdie man so godslasterlik? Wie kan sondes vergewe behalwe Een, naamlik God?
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waarom sê hy so? Hy praat mos godslasterlik! Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?”
Deel
Lees MARKUS 2