MARKUS 1:9
MARKUS 1:9 Bybel vir almal (ABA)
In dieselfde tyd het Jesus van die stad Nasaret gekom. Nasaret is in die provinsie Galilea. Johannes het vir Jesus in die Jordaan-rivier gedoop.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in daardie dae het Jesus van Násaret in Galiléa gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het in daardie selfde tyd van Nasaret in Galilea af gekom, en Hy is deur Johannes in die Jordaan gedoop.
Deel
Lees MARKUS 1