MARKUS 1:39
MARKUS 1:39 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe deur die hele provinsie Galilea gegaan en Hy het in hulle sinagoges gepreek. Hy het ook duiwels uit mense uitgejaag.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het die hele Galiléa deur in hulle sinagoges gepreek en die duiwels uitgedryf.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het toe gegaan en dwarsdeur Galilea in hulle sinagoges gepreek en bose geeste uitgedrywe.
Deel
Lees MARKUS 1