MARKUS 1:34
MARKUS 1:34 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het baie mense gesond gemaak wat verskillende soorte siektes gehad het. Hy het ook baie duiwels uit die mense gejaag. Jesus het gesê die duiwels mag nie praat nie, want die duiwels het geweet wie Hy is.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En baie wat aan allerhande siektes gely het, het Hy gesond gemaak en baie duiwels uitgedryf en die duiwels nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle Hom geken het.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het baie siekes wat allerhande kwale gehad het, gesond gemaak en baie bose geeste uitgedrywe. Hy het die bose geeste nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle geweet het wie Hy is.
Deel
Lees MARKUS 1