MARKUS 1:30
MARKUS 1:30 Bybel vir almal (ABA)
Simon se skoonma was siek in die bed. Sy het 'n hoë koors gehad en die mense het dadelik vir Jesus vertel dat sy siek is.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die skoonmoeder van Simon het siek gelê aan die koors; en dadelik het hulle Hom van haar gesê.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skoonmoeder van Simon het daar met 'n hoë koors siek gelê, en hulle het Hom dadelik van haar vertel.
Deel
Lees MARKUS 1