MARKUS 1:23
MARKUS 1:23 Bybel vir almal (ABA)
Skielik kom daar toe in hulle sinagoge 'n man, daar was 'n onrein gees in hom, en die gees het geskree
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar was in hulle sinagoge 'n man met 'n onreine gees; en hy het uitgeskreeu
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op daardie oomblik was daar in hulle sinagoge 'n man wat van 'n onrein gees besete was. Hy het uitgeskreeu
Deel
Lees MARKUS 1